Die ruimtetydperk is 'n periode wat die aktiwiteite rakende die ruimtewedloop, ruimteverkenning, ruimtetegnologie en die kulturele ontwikkelings wat deur hierdie gebeure beïnvloed is, insluit. Die begin van die ruimtydperk word oor die algemeen beskou as die lansering van Spoetnik 1 in 1957.